Primêre Skool Jordania se eerste seuns-hokkiespan het reeds die Oos-Vrystaat liga gewen en is ook nou Noord-Vrystaat ligawenners.

Hulle kwalifiseer om aan die Kampioen van kampioene toernooi te Potchefstroom tydens die vakansie deel te neem teen die ander provinsies se wenners.

Foto: Agter: Casper Knoester (afrigter)

Middel vlnr: Jurie Wessels, Manie Botha, Eric Prinsloo, Nolen de Plooy, Ryan Scott, DF Theron, Johann Viljoen, Tiaan Terblanche, Marcu Grobler, Aldu Lombaard, Dirk Willemse en Christiaan de Boer

Voor vlnr: Willie Pretorius en FJ Venter