Primêre Skool Jordania het altesaam 27 atlete in 41 items wat na die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe deurdring wat oor twee weke in Sasolburg plaasvind. Dit is by verre die meeste van enige skool in die Thabo Mafutsanyana streek.

Meisies:

Agter: Shanique Clarke, Chandré Miles, Jana Muller, Ive van der Westhuizen, Petra Steinman, Jasemine Liebenberg, Anuschka Janse van Rensburg

Voor: Evané du Toit, Ané Beneke, Amy Kotze, Andrea Steynberg, Ilne le Roux, Leoze Lottering

Seuns:

Agter: Hein Smit, Rian Roos, JC Myburg, CF Barnard, Roelof Stander, Dawie Maree, Stephan Geldenhuis

Middel: MC Smith, Kamohelo Moses, Charl Greylingh, Sybrand Bester, Johann Viljoen

Voor: Handré Fourie, DF Theron, Johan Vorster

Vrystaat atlete seuns Primêre Skool Jordania