Primêre Skool Jordania van Bethlehem, se pompoms behaal die tweede plek by die Sand du Plessis revue en trompoppiefees in Bloemfontein.

Baie trots op die dogters!