Die o/10A tennis-seuns van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het as naaswenners in hul liga geëindig.

 

Vlnr: Hugo van Strijp, Heiken Venter, Grové du Preez en Eathen Helmand