Jordania se atlete het presteer by die Vrystaat atletiekbyeenkoms en is aangewys as die beste dogters 0/12 atletiekspan in die Vrystaat.

Voor vlnr: Andrea Steynberg, Ilne le Roux en Amy Kotze

Agter vlnr: Leoze Lottering en Cara Cilliers