Primêre Skool Jordania in Bethlehem is trots op MC Smith (o/11A) en Samkelo Lephoto (o/13A) wat in die Vrystaat Krieketspanne ingesluit is.  Hulle neem oor die volgende twee maande aan wedstryde teen ander provinsies reg oor die land deel.