Martyn Oosthuizen, Graad 3 leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het tydens die Wêreld Wiskunde Olimpiade in die 6de plek in die Vrystaat en Noord-Kaap geëindig.

Martyn verskyn heel links op die foto tydens die Prestige prysuitdeling wat by die Universiteit van die Vrystaat gehou is.

Baie geluk Martyn!