Primêre Skool Jordania in Bethlehem het onlangs hul nuwe hoofleiers vir 2018 gekies.

After: [dogters] Mia Maritz, Alyssa Roux, Margari du Toit, Ziané Lottering, Ivé van der Westhuizen (hoofmeisie), Petra-Daniel Steinmann, Mariné Fourie, Laurette Cilliers, Inell Pieters, Ané Beneke (onder-hoofmeisie)

Voor: [seuns] Willem Viljoen, Dawid Terblanche, Nico Janse van Rensburg, Gerard de Boer, Piet Botha, Johan Coetzee (onder-hoofseun), Hein Smith (hoofseun), André du Preez, Tertius Loubser, Ernst Mienie