Die volgende atlete van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het almal rekords verbeter by  ons  kleuratletiekbyeenkoms.

Links na Regs:

Leozé Lottering – Gewigstoot, Dogters 11 jaar

Petra Daniel Steinman – Gewigstoot, Dogters 13 jaar

Ivé van der Westhuizen – 100 meter en 200 meter, Dogters 13 jaar

Andrea Steynberg – Hoogspring, Dogters 11 jaar

Kamohelo Moses – 150 meter Hekkies en 75 meter Hekkies, Seuns 12 jaar