Primêre Skool Jordania van Bethlehem wens hul 6 atlete, Ilne le Roux, Leozé Lottering, Amy Kotze, Kamohelo Moses, Andrea Steynberg en Carli Uys, wat die naweek aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe in Germiston deelneem, sterkte toe.

Vlnr: Ilne le Roux, Leozé Lottering, Amy Kotze, Kamohelo Moses, Andrea Steynberg en Carli Uys.