Primêre Skool Jordania van Bethlehem, se 1ste seuns tennisspan het as naaswenners in hul liga uit die stryd getree.

 

Vlnr: Johan Coetzee, Stephan Geldenhuis, Tertius Loubser en Ernst Mienie