Soms kom wonderwerke in pare. Die Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein, verwelkom die jaar 3 tweelinge in Graad 1. Baie welkom by die JF-familie, die skool agter die glimlag.

Die einde van een era, maak weer ruimte vir die volgende. Die ouerpaar van Lené en Elize van Zyl van die Primêre Skool Jim Fouché spog hierdie jaar met een leerder in Graad 1 en een leerder in Graad 7.

Foto bo: Zetske en Zoey Erasmus

Geniet die jaar saam met hulle.