Primêre Skool Jim Fouché se swem-ster, Cobus Botes, het uitmuntende prestasies behaal by verskeie kampioenskappe soos hieronder uiteengesit:

SA Nasionale Winterkampioenskappe te Sasolburg, 25 – 30 Junie 2018:

200m free – 3de
50m fly – 2de
200m IM – 3de
100m fly – 2de
200m fly (seuns onder 12 – 16) – 3de
Aflos goud.

Cobus laat ook George du Randt se Vrystaatrekord met 200m fly o/13 spat by die SANJ (SA nationals for juniors) te Durban op 21 – 25 Maart 2018.

SA RANGLYS VIR 2018 – SEUNS O/13:

200M Fly – 1ste
400m IM – 1ste
100m Fly – 6de

Hy wen dan ook die volgende trofees by Super Seals swemklub se jaarlikse prysuitdeling te Bloemfontein op 22 Mei 2018:

Seuns 0/12:

200m freestyle
100m Breast
50m backstroke
Open 200m fly (seuns 12 – 16)
100m fly
200m fly
200m IM
50m breast
50m fly

Hy word dan ook aangewys as Super Seals se Junior Victor Ludorum.