Tristan van der Walt, ‘n Graad 7-leerling aan die Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein, is gekies vir die SA Platteland Rugbyspan (VKB 0/13 A – span) wat vanaf 30 November tot 9 Desember in Ierland gaan toer.

Baie geluk met dié groot prestasie, Tristan.

Ons wens julle alle sukses toe tydens die toer.

JF is trots op jou!