Wat is ‘n onderwyser?  ‘n Onderwyser is ‘n persoon wat leerders help om probleme op te los, wat hy/sy nooit sou gehad het as dit nie juis vir daardie onderwyser was nie.  Dit is miskien die waarheid, maar ‘n onderwyser sluit die gedagtes van leerders oop.  Wat ‘n belangrike taak…  By die Primêre Skool Jim Fouché is ons trots om drie nuwe personeellede by die JF-familie te verwelkom.

VLNR: Jean- Mari Maree, Bernice Swanepoel, Marianke Genis.