Dit is met trots dat Primêre Skool Jim Fouché sy nuwe Leerderraad vir 2020 bekend maak.

Foto: Voor vlnr: Zani Botha, Tristan Russell, Kerishna van Wyk (Onderhoofdogter), Johan Liebenberg (Hoofseun), Amoné Verwey (Hoofdogter), Daniël Ashkettle (Onderhoofseun), Boitomelo Mokate en Derick Lues.

Middel vlnr: Heinelize Skosana, Justin Haupt, D’Neil Ferris, Zeezo Pheiffer, Martinette van der Merwe, JP Ehlers, Simoné Visser en Zanél Myburg.

Agter vlnr: Qian Moller, Danelle Smith, Ignus Ferreira, Conrad van der Zwaard, Alana de Lange, Du Preez Henning, NJ Oosthuizen en Robyn Viljoen.