Die Ryushin-Kan Nasionale Kompetisie te Uitenhage het hierdie jaar op 7 Julie plaasgevind.

Die volgende karatekas van die Primêre Skool Jim Fouché het aan bogenoemde kompetisie deelgeneem en die volgende resultate behaal:

(a) Janey van den Berg Graad 3 Kata: Silwer, Kumite: Goud.
(b) Rolani van der Berg Graad 4 Kata: Silwer, Kumite: Brons.
(c) Jandré van den Berg Graad 6 Kata: Silwer.

Baie geluk aan die leersders. JF is trots op julle!

Vlnr: Janey vd Berg, Rolani vd Berg Jandré vd Berg.