Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfonteinse leerders met deurlopende prestasies gedurende 2018
Hokkie: Leané Gerber is gekies vir die Suid-Vrystaat o/13B span (George)
Renize Els is gekies om die Mangaung Metropolitan District te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Ope Judo Kampioenskappe in Port Elizabeth vanaf 1 – 7 Julie.
Judo: Pieter de Kock is gekies om die Mangaung Metropolitan District te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse
Ope Judo kampioenskappe in Port Elizabethvanaf 1 – 7 Julie.
Judo: Gouws Veldtsman is gekies om die Mangaung Metropolitan District te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse
Ope Judo Kampioenskappe in Port Elizabeth vanaf 1 – 7 Julie 2018.
Pluimbal: Cobus en Niel Wilken is gekies vir die o/13A span. Hulle neem vanaf 7 – 14 Julie deel aan ‘n
Internasionale toernooi in Kaapstad.
Drummies: Genooi om vanaf 1 – 0 Julie aan die Nasionale Elite Kompetisie in Oudtshoorn te gaan deelneem.
Ballet: Alizé van Vuuren het tydens die “Free State Dance Awards” te Welkom ‘n Silwer Medalje verower vir Ballet. Sy het daarmee gekwalifiseer vir Free State Dance kleure.
Judo: Anneke Veldtsman is gekies om die Mangaung Metropolitan District te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse
Ope Judo Kampioenskappe in Port Elizabeth vanaf 1 – 7 Julie 2018.
Gimnastiek en Judo: Gimnastiek – Mieke van der Merwe, Liné Fourie, Ruzel Fourie. Judo – JD van Zyl
Baie geluk aan al hierdie Leerders. JF is baie trots op julle!