Chané Lang (Dogters o/13, foto bo), Kabelo Mosia en Rethabile Motsoaledi (beide o/11 span) van Primêre Skool Hennenman is verkies tot die Vrystaat krieketspan.