Elri, Danaé en Elsje

Primêre Meisiskool Oranje se Eende het hulle sê gesê tydens Maandag, 20 April, se Oppie Tong Af Redenaarskompetisie. Die oraganiseerders het ‘n platvorm geskep waar leerders ‘n aanlyn video-optrede gelewer wat deur ’n paneel beoordelaars beoordeel is. Terugvoerings is daarna met ‘n Whatsapp aan leerders gestuur. Oranje is baie trots op dié Eende se puik prestasies en vinnige aanpassings tydens die grendelstaat.

Gr. 3
Lika Claassens
Afrikaans Redenaars A++
Engels Redenaars A+

Gr. 4
Ellé Cloete
Afrikaans Redenaars A++
Engels Redenaars A++

Danaé du Plessis
Afrikaans Redenaars A+

Gr. 5
Elsje Fourie
Afrikaans Redenaars A+

Gr. 6
Annelize van der Merwe
Motiveringstoespraak A+

Elri Cloete
Afrikaans Redenaars A++
Engels Redenaars A++

 

Ellé en Lika

Ellé en Lika