Primêre Meisieskool Oranje het uit 250 skole die Enviro Quiz Nasionale Finaal 2019 by Gariep Dam gewen!

Die tema vanjaar was: “Pollution, the silent killer.”

Die groep het bestaan uit Mia Delport, Micke de Andrade, Jacomi van Tonder en Hannah van Marle (wat ook aangewys is as die top student).