Baie geluk aan al die swemmers wat Vrydag en Saterdag deelgeneem het aan die Vrystaat swemproewe. Baie geluk aan Ashley Coetzee, Monique Oosthuizen, Mari Nortje, Cara Smook en Mia van der Mescht wat gekies is om die Vrystaatspan te verteenwoordig in Hillcrest, Pretoria by die SA byeenkoms vanaf 9 tot 13 Desember.