Primêre Meisieskool Oranje se leerderraad van 2019 het onlangs by kuier by Soetdoring Dam natuurreservaat gaan kamp.

Die dogters het die kamp baie geniet!