OMS-gala het by die Stadion plaasgevind vir Graad 4-7. Die eendjies het omtrent geswem dat die water spat!