Primêre Meisieskool Oranje se leerderraad en koshuisleiers van 2019 het saam met die leerderraad en koshuisleiers van 2020 ‘n spanbou gehad.  Die dogters het die aktiwitieite en uidagings baie geniet.

Vir oulaas kon daar lekker gees gevang word voordat die nuwe leiers finaal tuis gevoel het in hul nuwe verantwoordelikhede. Baie dankie vir elke oud-leerderraad en koshuisleiers vir julle onbaatsigtige diens wat deur die jaar gelewer is.

Julle is sterre!