Primêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein het hul eerste Pret-gala vir kanker gehou. Die grondslagfase dogtertjies het omtrent geswem dat die water spat. Baie dankie vir elke betrokke personeellid, Oranje-eendjie en ouer vir julle spesiale bydrae tot die geleentheid se sukses!

Indien jy betrokke wil raak as donateur, kan inbetalings in die volgende rekening gemaak word:

PIENK KANKERFONDS
FNB rekening nr: 62790782794
takkode: 230234