Primêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein het papnat afskeid geneem van die graad 7’s.

Terselfdertyd het hulle die skoolhoof, Me Adrie Albertyn, se verjaardag gevier!