Lize-Marie Kruger en Donna le Roux

Woensdag, 29 Januarie, het Oranje Primêr se Galabyeenkoms plaasgevind.

Die uitslae is as volg:

Die Galawenners was Huis Fischer met rasieleiers, Inge-Marie Smit en Danielle Jacobs

Die Victrix Ludorum is gedeel word deur Lize-Marie Kruger en Donna le Roux

Baie geluk!

Rasieleiers Inge-Marie Smit en Danielle Jacobs