Die graad 4 tot 6-leerders van Primêre Meisieskool Oranje, het Woensdag die Planetarium op Naval Hill besoek.

Dit was ‘n baie leersame uitstappie wat almal baie geniet het!