‘n Baie opgewonde PBS het ‘n suksesvolle Pretdag gehad op Vrydag, 3 Februarie 2017.

Die leerders het behoorlik gebaljaar en pret en plesier gehad vir ‘n hele dag!

Baie dankie vir elke aandeelhouer, ouer en leerder om van hierdie dag ‘n sukses te kon maak!

Speletjiesdag
Speletjiesdag
Speletjiesdag