Op 23 en 24 Maaart het President Brand Primêre Skool van Bloemfontein, hul eerste netbaltoernooi aangebied. 176 speelsters en beamptes van 6 skole het die toernooi bygewoon. Die toernooi was ‘n reuse sukses en word daar reeds beplan aan 2019 se toernooi.