Drie van JF se SA o/19A- Pluimbalspelers is ingesluit in die SA-oefengroep waaruit die SA-pluimbalspan gekies gaan word. Hulle gaan aan die World Juniors in Kanada deelneem.

V.l.n.r:  Megan de Beer  ;  Rianette Kemp en Stefan Coetzee