Elf skaakspelers van Primêre Skool President Brand in Bloemfontein, neem vanaf 3 tot 12 Januarie 2020 in Boksburg deel aan die Suid Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe.  Baie sterkte aan hierdie 11 leerders.

Julle maak President Brand Primêre Skool baie trots!

Op die foto bo:

Voor vlnr:  Amoré van Lill, Jason Melville, Sherry-Lee du Plessis, Devlin Louw

Middel vlnr:  Joalize Melville, WJ Swanepoel, Malan van Rensburg, Ruan Kriel

Agter vlnr:  Janus Janse van Vuuren, Adrian van Niekerk, Garran Grace