Aiden Richards (links)  en Michael Pretorius (regs).

Aiden Richards en Michael Pretorius van Primêre Skool president Brand, het die afgelope Saterdag aan die Taekwondo distrikskampioenskappe in Secunda deelgeneem.  Aiden het die volgende plekke behaal:

2de plek vir “Weapon Form”; 2de vir plek “Combat Weapons” en 1ste plek vir “Point Sparing”. Michael  het ‘n brons medalje in “Combat weapons” behaal.

Baie geluk, manne!