Anel Standers en Zandria Bastone van Laerskool President Brand in Bloemfontein, is gekies vir die Vrystaat o/12 netbalspan wat aan die All Ages Tournament vanaf 24-28 Junie 2018 in Boksburg gaan deelneem. PBS is baie trots op julle!!!!!