Die volgende 3 o/12 netbalspeelster van PBS is deur na die finale proewe op 21 April 2018 vir die kies van die Vrystaatspan. PBS is trots op julle.

Vlnr: Zandria Bastone, Anel Standers en Katelin van Eeden.