KB Blaauw

KB Blaauw van Primêre Skool President Brand in Bloemfontein, het 89% (Highly Commended) behaal in haar Free Style danseksamen.

Sy het ook ‘n trofee vir die hoogste punte behaal in die “Rock and Roll” eksamengroep!

Baie geluk, KB!