Lettie Fouche se Outisme klasse word elke Maandag deur Chantelle Hewitt gehelp met verskillede danspassies en bewegings wat die leerders se balans, ritme en groot motoriese beweging ontwikkel.

Die leerders sien elke Maandag baie uit na die dansklassie en elkeen het ook ‘n medalje en sertifikaat ontvang. Baie geluk aan die leerders en baie dankie aan Chantelle vir haar insette en moeite wat sy met ons leerders doen.

Dit word opreg waardeer.