Ouerforum “Groot Skerm” Rugbybraai:  Springbokke teen Argentinië.

Saterdag 20 Augustus 2016 16:00 vir 17:05

Martie du Plessis Skoolsaal

Koste:

Volwassenes:  R160.00 per persoon

Kinders:  R30.00 – 12 jaar en onder, Pizza en DVD’s onder toesig.

Musiek:  Thielman Nieuwoudt (DJ)  –  Stof jou dansskoene af!!!

Navrae:  051-522 6801

Elaine Roux – 082 372 5864/ Retha Miles – 079 587 3485/ Johan Grobbelaar – 072 680 2953