Mnr. Hendrik Taylor ‘n onderwyser van Rooiskool is aangwys as die Spanbestuurder van die Vrystaat Atletiekspan na die SA-Skole Kampioenskappe in Durban later vanjaar.