Die nuwe VRL van Hoërskool Reitz se leiers vir 2016, is tydens die onderskeie prysuitdelings bekendgemaak.

Die leiers is van links:  Shantel Bouwer, Driana van Deventer, Minanté Cronje (ondervoorsitter), Suzanné Linde (voorsitter), Erika Benade