Hoërskool Kroonstad verwelkom nuwe onderwysers wat vanjaar by Blouskool begin het.

Voor vlnr: mej. Marni Smith (Afrikaans en Engels) en mej. Judy-Lee Linde (Natuurwetenskappe en Lewenswetenskappe)

Agter: mnr. Cobus de Klerk (Meganiese Tegnologie en Tegnologie)