Baie geluk aan Moné de Jager van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, wat die naweek van 3 Februarie 2018 die Nasionale 0/17 Skerm kampioenskappe in Kaapstad gewen het.

Tralies is trots op jou!