Monique de Villiers  is ingesluit in die Vrystaatspan vir Ruitersport wat later vanjaar aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in die afdeling Showjumping, gaan deelneem.