Hoërskool Hennenman Matriekuitslae:    54 matrieks

30 A-simbole

59 B-simbole

85 C-simbole

Klasgemiddeld: 58,3%

95% het toelating tot Tersiêre opleiding

3 leerders met gemiddelde A-simbole:   Mariska Joubert – 7 onderskeidings

Tarien Jacobs – 5 onderskeidings

Niel-Hendrik Hoffman – 3 onderskeidings

Nog 2 leerders het 2 onderskeidings en 11 leerders het 1 onderskeiding.