Die JF-toppresteerders van die afgelope matriekeindeksamen 2016 is onlangs tydens ‘n skoolbyeenkoms vereer.

Hulle is v.l.n.r:  Handré Jankowitz  (8 onderskeidings)  ;  Jeandré Landman (7 onderskeidings ; top 50 in VS)  ;  Mnr. Schalk Malherbe (Skoolhoof) Francois La Grange (7 onderskeidings ; top 50 in VS)  ;  Mialise Tolmie (7 onderskeidings)  ;  Gerhard Venter (6 onderskeidings) ; Laenita Laubscher (8 onderskeidings ; top 50 in VS)  ;  Armand Smit (7 onderskeidings ; top 50 in VS)