Marjolijn Visser ‘n Gr 8 leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwerf Vrystaatkleure  vir die Vrystaat Laser-Run Span in beide Biathle en Triathle gedurende die naweek. Sy neem vanaf 22-24 Junie deel aan die SA kampioenskappe in PE.