Marius Keeve het NVS verteenwoordig in die 4+1 provinsies gala in Potchefstroom. Hy behaal n 3de plek met 50m borsslag en 4 de plek met 200m borsslag.