Grey Kollege se o/15 naelloper, Lucky Moleyane, het vanjaar twee goue medaljes in onderskeidelik die 100m (00:10:94) en 200m (00:22:02) tydens die SA Skole-atletiek verower.