Die ouerkommitee van Lettie Fouché Skool in Bloemfontein, het Mnr. Dawie Hugo op sy verjaarsdag behoorlik bederf met ‘n heerlike ontbyt.

Ons wil namens die skool, personeel en ouerkommitee hom hartlik geluk wens met sy verjaarsdag.